
Picture taken in Osterley Park.
Sê nou die afgevalde blare
waai dartellend
en vul heimlik my blootgestelde verlange?
Nikita 29 Sept 2008
Opdatering: 8/3/2013 – Ek lees so pas hierdie gedeelte van Barend Toerien en kon nie glo wat ek lees nie… jy sal verstaan as jy die inskrywing oor hom op my blog lees…toeval?
++++
Barend J. Toerien
Uit: Momente (herfs)
XV
Sê nou die koue maan
ruk hom los
en tuimel agter die trekganse aan?






London Chess Classic 2012
Istanbul Chess 2012
Biel Chess Festival 2011- Click the image for the official site


























Karen Asrian Memorial[click image for the link]
Tata Steel Chess
London Chess Classic
Dortmund 2010
South African Open 2010
British Chess Championships 2010
Nalchik 2010 Fide Women's Grand Prix -25 April to 8 May
2009 - 2-12th July - Dortmund Live 2009
SA Open 3-11 July in Cape Town
MTel 2009
Linares 2010
World Youth Chess Championships 2009

Anand vs Topalov 21 April 2010





Hier word dit nou herfs. Die goue bome staan orals hartseer-mooi in ‘n see van gestorwe blare.
Hi Kyker, ek kan net dink hoe mooi dit moet lyk. Herfs is ook ‘n seisoen wat jou herinner dat jy ook tyd moet afvat en rus. Dan kom winter wat jou soort van ‘dwing’ met die koue om ‘kalmer’ te raak as jy nog nie afgeskaal het nie.
Hi Kyker, ek het so pas hierdie gelees! Baie toevallig -ook oor herfs.
Barend J. Toerien
Uit: Momente (herfs)
Sê nou die koue maan
ruk hom los
en tuimel agter die trekganse aan?