My moon-cinquain
Moon
mysterious secretive
sliding rotating floating
Lonely in the night-sky
Satellite!
Maan
misterieus geheimsinnig
glimmend sluipend kruipend
Alleen, verdwaald in die Sterre-hemel
Satelliet!
My eerste cinquain en dis baie maklik as jy die reëls volg om jou eie te skryf. Eerste reël: ‘n naamwoord/onderwerp, reël 2: twee byvoeglike naamwoorde wat die naamwoord beskryf, reël 3: drie werkwoorde relatief tot die naamwoord in reël 1, reël 4: vier woorde (gevoelens) of ‘n kort sinnetjie oor jou naamwoord/onderwerp, reël 5: een woord of ’n sinoniem wat die naamwoord opsom. Skryf en geniet jou eie!


World Youth Chess Championships 2009
LIVE Chess US Women


















2009 - 2-12th July - Dortmund Live 2009
SA Open 3-11 July in Cape Town
MTel 2009


interesting.
hi mydomainpvt, Welcome to my blog. Thanks for your visit and comments.
Moon
Astronomical, Phenomenal
Smiling, Shining, Dancing.
Hypnotising, Romantic, my Muse
Magical
whahahaha ekke het probeer
hi Wipneus! Baie oulik!! Sien, so maklik soos om pannekoek te eet!
Nikita, ek gaan slim word op hierdie blog!!
Mmmm ja pannekoek eet!!
Lekker naweek hou!