Boerneef
Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
Images: www.noila.latsi.de

Image: vetseun.co.za
The translation in Dutch…on the link you will find more Afrikaans poems translated into Dutch.
De berggans heeft een veer laten vallen
Van de hoogste rots bij Wuppertal
Mijn hartje slaat al meer en meet
Ik stuur naar jou die berggansveer
Hierbij verklaar ik je gewis
hoe diep mijn liefde voor je is.
Boerneef (1897 – 1967)
http://www.poetry.nl/read/defence04
This poem is about a goose/duck that dropped a feather, the feather was found and sent to his/her lover to tell her how deep his love was.
Wupperthal, South Africa – photo: maankind.wordpress.com

Picture taken in Osterley Park.
Sê nou die afgevalde blare
waai dartellend
en vul heimlik my blootgestelde verlange?
—©Nikita 29 Sept 2008





World Youth Chess Championships 2009



















2009 - 2-12th July - Dortmund Live 2009
SA Open 3-11 July in Cape Town
MTel 2009



aah, mooi Afrikaanse woorde.
Ek’s gek oor hierdie Berggans, so eenvoudig, maar se dit so mooi!
Bly maar ‘n gunsteling!
Nikita Osterley Park is vreeslik mooi! Ek is gek oor die foto’s wat jy daar geneem het!
Ai ek wens ek het so mooi park naby my gehad!
Een van die mooiste gedigte – thanks!
Dis pragtig en ook een van my gunstelinge…. Lekker week verder…
Nou wat ‘n toeval! Ek het net gisteraand ‘n inskrywinkie gemaak oor Wium van Zyl se digbundel Oggendvuur wat ek laas week gelees het. Hierdie boek, waarvan jy die voorblad wys, is saamgestel deur Wium van Zyl en hy het sy M.A. oor Boerneef se digkuns geskryf.
Die besondere gediggie word ook gesing, ek is nie seker of ek iewers ‘n opname het nie…. Ja, ek het, op die CD Makie Mooigoed Staan, toonsetting deur Pieter de Villiers.
Die liefde is inspirasie vir besondere woorde en musiek!
hi boer/Pikkelik…bly julle het dit ook geniet.
dit maak my net opgewonde/bly as dit gebeur, dan weet ek die gedigte gaan nog in die “geslagte” bly…
hi mykop…is dit nou ‘n kwessie van “great minds…”
hi annerkant…ek het agterkom daar is nogal heelwat “ou” Afrikaanse gedigte wat getoonset word/is, ek weet nie of dit “ek” is wat “agter” is nie/en of dit al lankal gedoen was nie
O ja! Wipneus..ja, daardie park is mooi en hy het ‘n stukkie “geskiedenis” ook EN hy is in die Beatrix Potter film gebruik…die ou huis/museum wat daar is. Op die link kan jy die ou huis mooi sien….as jy op “gallery” kliek kan jy foto’s van binne sien!
http://www.nationaltrust.org.uk/main/w-osterleypark