












Please click on THIS LINK to see more pics which I posted in Sept 2007 also taken in this park! and… on THIS LINK HERE you can also see the most beautiful pics taken in this park…even some cattle! These pics were taken during August 2007.
This park - Osterley Park -is about 10 min - on your bike - from where we live. These pictures were all taken today….many people were out there to enjoy the lovely weather. The park is really big and you can see on most pictures that there is lots of space for you to enjoy the park without crowds of people all around you. The pictures are in order from the entrance to the park. On the second last picture you will notice a very busy highway –if you look closely you will notice the cars! — bordering the southern end of the park.
God created the world just like a knife and left it up to us to take it by the handle or the blade--C J Langenhoven
Seek in the past everything that is good and clean and build thereon your future...Paul Kruger
Vriende moet soos boeke wees, min, maar goed uitgesoek --Langenhoven
Goeie boeke en musiek verryk jou siel --Langenhoven
Let those love now who never loved before. Let those who always loved now love the more. --Thomas Parnell














So pragtige plek langs ‘n besige straat, dit lyk soos iewers op ‘n klein plekkie. Alles is so mooi groen en rustig. Ek sal altyd daar wil gaan sit en vergeet van my besige lewe…
Is dit kew gardens of Gunnersbury?

Dis ongelooflike mooi parke veral in weer soos vandag
Ek is mal oor die parke in Londen!! Pragtige foto’s!
Hi Jasper..dis Osterley Park… ek het dit net in die tag genoem..
Kew is baie naby ons, was daar, maar was nie so beindruk met dit nie… ek was nog nie in Gunnersbury park nie…Gunnersbury is ook baie naby aan ons. Dan is daar nog Boston Manor park ook! Ek het nou nog twee links opgesit van foto’s wat ek by twee vorige geleenthede geblog het…in Aug/Sept 2007…gaan loer bietjie…dis nogal baie mooi in die park…
Hi Reisiger…welkom hier…! Kom gerus weer!
Wipneus, jy kan nie glo hoe stil dit in die park is nie, slegs as jy om daardie draai kom waar die besige pad is, hoor jy die verkeer…maar dis baie ver van die area waar mense hoofskaaklik die buitelug geniet…
Lovely lush green pictures !! lovely looking park !!
Pragtig! Lyk ook of dit ‘n baie mooi dag was!
Hi Tony…thanks!! It’s a lovely park…
Hi bib ..dankie…. ja…dit was voorwaar ‘n heerlike dag! Die soort wat jy op die strand gaan le en vir die seemeeue kyk!
Ek wens ek kan my gras so groen kry! Pragtig Nikita.
Ons gras hier by die huis is so groen… heerlik om na te kyk… lekker koel op die oog