Comments on: ‘n Waarneming …an Observation

By: Nikita
Hi Skoor! Ja, se dit weer. Ek het net vandag “slegte” nuus van haar gehoor…sy is “uitgesluit” vir ‘n paar dae…wil nie die Engelse woord hier gebruik nie…dis maar ‘n sneeubal-effek soos jy se, en mens probeer hard aan haar werk, maar dan glo ek dat sommige personeel slegs die negatiewe van die begin af WIL raaksien en haar nie “akkommodeer” nie… as sy by die klas sou instap, sal sy dadelik skuldig wees, al sou sy nie regtig iets gedoen het nie..maw gelabel…as jy dit so wil stel… bitter min ouers in London het regtig tyd vir hulle arme kinders…. en hierdie gedrag van haar is tipies die van ‘n kind waar die rooi ligte “flikker” en vir jou ‘n aanduiding is dat sy eintlik om hulp “roep” en dit deur baie geignoreer word.

By: skoor
Wat jammer is, is dat kinders wat nie stabiel grootgeword het nie, onstabiele ouers vir hulle kinders is, en dit net ‘n reuse sneeubal word.

Met tragiese gevolge op generasies.

Miskien is EKSDOM se loadshedding nie so ‘n slegte ding nie - gesinne is gedwing om in mekaar se ruimte te staan rondom ‘n kersliggie.  En raak te sien wat in mekaar se ruimtes aan die gang is.

Net jammer die loadshedding is vir eers verby, nou kan die kids weer hulle evil games speel, en die laatnag flieks kyk sonder dat ma en pa dit weet, want hulle is besig om coke te snuif by die bure.

By: Nikita
Hi Zee… ek weet met WordPress-blogs trigger dit links outomaties, maar daardie links het mense na my blog gelei…wat ‘n raaisel is hoe hulle van daar af hier uitgekom het…net maar iets waaroor ek gewonder het…

Dankie vir jou kommentaar… dit is maar klippe wat ‘n ou kou met ‘n persoon soos sy…  maar Langenhoven het gese..met swaarkry, lekkerkry, klaarkry…

By: Zee
Nikita, ek wonder ook hoe hierdie links werk.  Dalk was daar net een woord in my post wat dit “getrigger” het.

As ek so lees weet ek dat Amy gaan deurdruk, hoe dan anders as jy wat so wonderlik met haar werk!

Die gediggie is regtig pragtig hoor!

By: Nikita
Dis die ironie van die saak…  As sy net kan deurdruk!

By: Wipneus!
En juis a g v Amy se lewens kennis gaan sy ‘n baie goeie sosiale werker wees.

Sterkte vir Amy

By: Nikita
Hi Wipneus… sorry…ek het nie bedoel om jou te laat huil nie!  Amy het nog baie “werk” nodig, maar die verandering is al klaar ‘n positiewe rigting en wat dit so sad maak, is dat haar ma vreeslik drink…en wat meer..sy wil eendag ‘n sosiale werkster word omdat, soos sy vir my se… sy wil met kinders en hul ouers werk wat probleme het!

By: Wipneus!
Nikita,

Sit ek nou hier op moedersdag en tjank…..

Ek sê en glo vas, jy kan ‘n ander mens se lewe beter maak, partykeer met een woordjie.

Jy is ‘n liewe mens Nikita, gelukkig vir Amy dat jy in haar lewe gekom het…

As elke elkeen op aarde net vir 1 mens bietjie geluk en liefde gee,  sal die wêreld ‘n baie beter plek wees……

(ek weet nie hoe werk die links nie, maar dit was wel  ‘n baie mooi moedersdag inskrywing)

By: Nikita
Ek wonder baie hard/woes…hoe hierdie links na my blog verwys…dis vir my ‘n raaisel…kan iemand vir my se hoe dit werk? ek sien maar net geen “link” op hierdie link wat enige persoon na my blog laat lei nie, dus, sal bly wees as iemand aan my kan verduidelik…of is ek dom? Ek weet dat WordPress-blogs gee “related” links…maar hierdie is totaal verskillend van WP…en dit kom nie op my link voor nie..

http://aardvark.woes.co.za/gedigte/vertoon/1317_MoederMoedersdag.htm

en hierdie een…

http://blogspace.mweb.co.za/DesktopModules/MIH/Blog/BlogView.aspx?tabID=26220&alias=bw&ItemID=19142&mid=55681