Hooray!
by Nikita

Only if you follow Baku-Chess…you will know what this is all about….

Icheri Sheher - an old inner city of Baku
Image:Baku2008.Fide.com
See more Baku-photos on THIS LINK …which is also about round 5 and the games that were played.
God created the world just like a knife and left it up to us to take it by the handle or the blade--C J Langenhoven














O my liewe aarde Nikita ek het ‘n vreeslike ding oor mooi ou geboue… hierdie gebou is “to die for”
Hi Wipneus…ek is NET so gek na hierdie gebou..enige ou gebou! en interessant… op die ander link wat ek gee, se hulle Baku is die vuilste stad in die wereld!! Ek wil swaar sluk daaraan…as jy dink aan Indie/Bangladesh en ander plekke
Dit lyk nie vir my vuil nie, moontlik omdat ek nou net in “zoom” op die mooi gebou…. jy moet vir ons nog van die mooi geboue wys….ag die pilare, mure……ek raak skoon weg in my eie wêreld…..
Hi Wipneus! http://photosaz.blogspot.com/
kyk na hierdie link…dis NET oor Baku!